Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Reho se Laerskool #Oan//ob kry vlugballe
Posted on Wed, 25 Jan 2012
Leerlinge van die Laerskool #Oan//ob op Rehoboth se gesiggies het verhelder en se harte is verbly te danke aan ’n skenking van nege vlugballe en ’n net deur die Croonenburg Vlugbalklug Castricum in Nederland. Die skool spreek ’nbesondere woord van dank aan Arjen, Joyce, Auke en Gelmer, wat deur Ed en Ina die skenking moontlik gemaak het.
- 667 reads


