Vanjaar se graad 12-klas van die Duitse Hoër Privaatskool het onlangs hul afskeidsgeselligheid gevier. Tydens die geleentheid is akademiese pryse oorhandig aan leerlinge wat die beste presteer is. Read more »
Windhoek Gimnasium se onder 7-rugbyspan het onlangs die primêre skole JTL Beukes en Ruimte van Rehoboth en Eros en Suiderhof van Windhoek genooi om aan ’n tjokkertoernooi deel te neem. Read more »
Die Privaatskool Elnatan se o.12 netbalspan is tydens die nasionale kampioenskap as die land se kampioenspan in hul ouderdomsgroep bekroon. Read more »
Sportspanne van die Privaatskool Elnatan het daarin geslaag om in byna alle ouderdomsgroepe vir die kwarteindronde van die land se rugby-, netbal- en hokkieligas te kwalifiseer. Read more »
DIE vierde nasionale kampioenskap in teikenboogskiet vind van 17 tot 19 Junie by die DTS sportterrein plaas. Minstens 40 deelnemers word by die kompetisie verwag. Read more »