NOG net ‘n week! Dit is al wat oor is om in die nuwe skooljaar by jou maats te gaan spog dat jy ‘n wenner by Namlish.com was.
‘n Groot lekkerte wag! Daar is vyf CD’s van Tate Buti, vier CD’s van PDK en drie CD’s én ‘n t-hemp van EeS! En saam met elkeen van dié kry jy ‘n komplimentêre Namlish t-hemp.
Maar dit is nie al nie! Daar is nog vyf selfone – twee Samsung M620 selfone en drie Nokia 2690 selfone – ook op die spel... So moet jy maak om een van dié gesogte items te kry.
• Vir ‘n Tate Buti CD: SMS “namlish buti” na 51501.
• Vir ‘n PDK CD: SMS “namlish pdk” na 51501. Read more »