Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Windhoek Gymnasium Matriekafskeid 2011
Vrydag 9 September was ’n groot geleentheid vir Windhoek Gimnasium wat toe hul matriekafskeid gehou het. Die matrieks het almal by die Windhoek treinstasie bymekaar gekom en ná ’n kort treinrit is almal met bussies na die glansgeleentheid by die Safari Court Hotel vervoer. Met die tema “Mystique Journey” is die venue geheim gehou tot die laaste oomblik. Die meisies het asemrowend gelyk en was natuurlik van ware “gentlemen” vergesel. Windhoek Gimnasium spog ook met die mooiste skoolmeisie van 2010: Mej. Tiener Namibië, Marisa Maloney (in die oranje rok).
|
©
Jaco & Antoinette
35 weeks 4 days ago
|
©
35 weeks 4 days ago
|
©
Antoinette & Nicole
35 weeks 4 days ago
|
|
©
Carien & Ruan
35 weeks 4 days ago
|
©
Nicole le Roux en Johan Esterhuizen
35 weeks 5 days ago
|
©
Wico & Jaco
35 weeks 4 days ago
|
|
©
Andrew & Lomè
35 weeks 4 days ago
|
©
Anneke, Carina, Lomè, Nicole & Antoinette
35 weeks 4 days ago
|
©
35 weeks 5 days ago
|
|
©
35 weeks 5 days ago
|
©
35 weeks 5 days ago
|
©
35 weeks 5 days ago
|
- 1 of 2
- ››
- 2948 reads














