Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Wika die ene pret
DIE jaarlikse Duitse kultuurfees,die Windhoek Karnaval (Wika)is in volle swang en vanaandis dit tyd vir die immer gewildeButenabend vol pret en plesierby die SKW.Die jeugkarnaval wat as Jukabekend is, word môre gehou terwyldie internasionale aande wathoofsaaklik in Afrikaans en Engelsaangebied word, van 13 – 16April geskeduleer is.Die afsluiting of Kehraus soosdie Duitsers dit noem, vind aanstaandeSaterdagaand plaas. Hieris ʼn fotobeeld van verskillendegeleenthede wat in die loop van dieweek plaasgevind het. Fotograwevan die Allgemeine Zeitung het diefoto’s verskaf.
- 1043 reads








