WHS se hokkiespan klop Eros Meisieskool

in School

In 'n wedstyd tussen WHS en Eros Meisieskool se hokkiespanne het WHS met 2-0 gewen. Die twee doelskieters ws Juané Janse van Vuuren en Zanté Neethling.

Op die groepfoto is WHS se o.16-hokkiespan.

Agter van Links na Regs: Coach Julie, Suné Boshoff, Chrismari Dalton, Robin Smith, Zeldine Wolman, Zanté Neethling, Suretha Reinhardt, Estie Beyleveld, Coach Janine.

In die middel van links na regs: Caitlin Bosch, Elcorné Geel, Willene Kyter, Ariete Da Silva
Berencia Diamond.

Voor van links na regs: Imke Myburgh en Juané Janse van Vuuren.

click to enlarge
©