Miss Gymnasium

in School
Author: 
Alta du Plessis

Whk Gymnasium het Donderdag 17 Junie 2010 hul Mej Windhoek Gimnasium aangewys tydens 'n baie luisterryke geleentheid waar Francois (Snotkop) as seremoniemeester en gaskunstenaar opgetree het.
Mej Gimnasium 2010 is Mainess Sichone met die 1ste prinses Daniela Manchen en die 2de prinses Danya von Scheliha.

11 Finaliste was deel van die baie geslaagde byeenkoms.

click to enlarge
©