Karibib PS sterk in wetenskapskou

in School

Karibib Privaatskool het onlangs deelgeneem aan die jaarlikse Streekswetenskapskou en was die algehele streekswenner vir die laerskole in die Erongostreek. V.l.n.r. is Lauren Olivier (graad 2, goud), organiseerder me.

Ivone Hansen, Alexandra Wilhelm (graad 3, goud), Raveesch Olivier (graad 1, silwer) en Erich Thompson (graad 4, silwer). Raveesch Olivier was die jongste deelnemer.

click to enlarge
©