Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Jou vakansieprogram by die see!
Swakopmund
4 Desember: Camelthorn tent open langs die Marina Restaurant, elke Saterdag hierna
5 Desember: Kerkdienste in die amfiteater begin elke Sondag 19:00
9 Desember: Opening van kunsuitstalling by die Galery Restaurant van die Swakopmund Boutique Hotel 19:30
11 Desember: Sokkertoernooi vir vyfmanspanne by die SFC Sportgronde; Krismisvader by Speedy Sports 09:00–11:00
12 Desember: Sokkertoernooi vir vyfmanspanne by die SFC
14 Desember: Musikwoche se dosentekonsert om 20:00 NPS Aula
15 Desember: Musikwoche se promenadekonsert 17:00 in die amfiteater
16 Desember: Musikwoche se sononderkonsert 18:00 in die NPS Aula
17 Desember: Finale musiekkonsert om 20:00 in die NPS Aula; Swakopmundse Kersmark
18 Desember: Musikwoche se finale musiekkonsert om 20:00 in die NPS Aula; Stap vir Bybels om 10:30, beginpunt by die Kersmark; Swakopmundse Kersmark
19 Desember: Musikwoche se kerkmusiekkonsert om 10:00 in die Lutherse kerk; Jo Decaluwe as Damiaan 19:00 in die Katolieke Kerksaal; Jo Decaluwe as Damiaan (herhaling) om 11:00 in Mondesa
20 Desember: Jo Decaluwe as Damiaan om 20:00 in die Katolieke kerksaal
21 Desember: Stook & Kookkompetisie op Langstrand
23 Desember: Duine Diva 4x4-roete saam met Kanaal 7
24 Desember: Kersaandete by Platform One 18:30
25 Desember: Gesamentlike Christusfees by die Amfiteater 09:30; Kersmiddagete by Platform One 12:30; Projek Koningskos saam met Kanaal 7
26 Desember: Kersfeesbekerkompetisie vir sokkerspanne by die SFC Desert; Boogie van die Swakopmundse valskermklub (hou aan tot 2 Januarie)
27 Desember: Kersfeesbekerkompetisie vir sokkerspanne by die SFC; Jettie Myl; Wild West-temapartytjie by Platform One
28 Desember: Kersfeesbekerkompetisie vir sokkerspanne by die SFC
29 Desember: Kersfeesbekerkompetisie vir sokkerspanne by die SFC
29 Desember: Ope skiboothengelkompetisie by die Mole
31 Desember: Camelthorn Nuwejaarspartytjie by die Hotel Europahof
Hentiesbaai
12 Desember: NG Kerk, Kersspel
15 Desember: Sun Bay-ontwikkeling se opening Gholftoernooi
17 Desember: Jeandri Fourie, Heinz en Niekie Roberts by Spitzkoppe Pub
18 Desember: Jeandri Fourie; Heinz en Niekie Roberts by Spitzkoppe Pub; Gholftoernooi; Mnr. en Mej. Pirates Cove; Hentiesbaai se jukskei ope
19 Desember: NG Kerk, Kersspel
21 Desember: Toerismesentrum (opening) 10:00-11:00
22 Desember: Ope gholfdag Jeandri Fourie by Pirates Cove
23 Desember: Pirates Cove se strandpartytjie Jeandri Fourie by Pirates Cove
25 Desember: NG Kerk Kersdienste 08:30, 09:30, 10:30, 11:30; Skubbe Bar; Kersete Hotel De Duine; Kersete Sela Restaurant
27 Desember: Windhoek Draught Hengelbonanza; Strandrugbytoernooi in die Vallei; Mej. Touchies; Dansparty by die sportklub; Jeandri Fourie en Niekie Roberts by Spitskoppe Pub
28 Desember: Heinz Roberts by Spitskoppe Pub
31 Desember: Kunstenaars in die gholfklubsaal; Oujaarspartytjie by Die Lapa saam met Glen Nel; Skubbe Bar Oujaarspartytjie saam met Pieter Naudé; Oujaarsete by Hotel De Duine; Oujaar Strandjol by Hydroball Adventure Park; en Oujaarsdansparty by die Sportklub
Walvisbaai
29 Desember: Vasbyt by Duin 7.
- 644 reads


