Jonette dra die kroon

in School
Author: 
Gerine

Jonette Willemse is onlangs as Mej. Windhoek Gimnasium aangewys. Haar eerste en tweede prinsesse is onderskeidelik Marelsha Mouton en Danika Marais. Die organiseerders spreek hul dank uit teenoor die meer as 80 borge wat van die geleentheid ’n reusesukses help maak het.

Jonette Willemse en haar prinsesse, Marelsha Mouton en Danika Marais.
click to enlarge
© Jonette Willemse en haar prinsesse, Marelsha Mouton en Danika Marais.