Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Jens Pinsenschaum is Namlish.com se eerste wenner!
‘n Samsung M620 van Game Namibia, ‘n CD deur Omalaeti.com ter viering van Namibië se 20ste onafhanklikheidsvieringe en ‘n Namlish.com t-hemp en keppie is wat hy ontvang het.
Maar hy is nie die enigste een nie. Daar is nog twee Samsung M620 selfone en drie Nokia 2690 selfone kan gewen word. Dan is daar nog vyf CD’s van Tate Buti en vier van PDK én drie CD’s van Ees op die spel – elkeen met ‘n komplimentêre t-hemp van Namlish.com.
Die kompetisies is alles deel van kompetisies wat in die NamlishRag aangebied word, ‘n koerantjie wat ’n gedrukte weergawe van die webwerf www.namlish.com is.
Jy kan ook wen.
SMS “namlish buti” na 51501 (N$2). Of SMS “namlish pdk” na 51501 (N$2). Of SMS “namlish ees” na 51501 (N$2).
Om ‘n selfoon te wen, is daar drie maniere. Weer eens kan ‘n mens ‘n SMS stuur: stuur “namlish game” na 53500 (N$3). Of besoek m.namlish.com (sonder die www) en maak “ching” om te wen. Of speel ‘n speletjie op www.namlish.com.
Die lyne sluit op 9 Januarie aanstaande jaar en die wenners sal op 11 Januarie aangekondig word.
Pryse sal net toegeken word aan persone wat 18 jaar of jonger is.
http://m.namlish.com is ‘n Namlish se mobiele sosiale netwerkwerf DUST (Did U See That).
- 376 reads


