Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
HTS se leiers vir 2012
Posted on Tue, 08 Nov 2011
in School
HTS se leerlingraad vir 2012 is agter van links: Rudolf Cloete, Yolanda Robberts, Christof Cloete, Foekoe Geldenhuys, Cinnamon Pieters, Siegfried Geiseb, Chief Katamelo en Handré Bezuidenhout. In die middel is Helvi Amadhila, Fransina Shityeni, Anél Roux, Etuhole Vaendwanawa, Janetta Olivier en Melandrie Hein. Voor is Mandie Steenkamp (onder-hoofmeisie), Lehanri Jansen van Vuuren (hoofmeisie), Danie van Wyk (hoofseun) en Jaco Dahms (onder-hoofsteun).
- 761 reads


