Gimnasium verwelkom nuwe onderwysers

in School
Author: 
Gerine

Windhoek Gimnasium het in Januarie 2012 ook verskeie nuwe onderwysers verwelkom.

click to enlarge
Die nuwe onderwysers in die primêre afdeling is van links: Rolien Schaaf, Hester van Zyl, Nelia Pringle, Janel Schutte en Marike van der Merwe (aflos).
©
click to enlarge
Elanie van Wyk is ’n nuwe graad 1-onderwyseres.
©
click to enlarge
Nuwe sekondêre onderwysers is Jeanie Rabie, Saartjie Burger, Annebelle Kotze, Marizelle van der Walt enTanya van der Merwe is nuwe sekondêre skool-personeel. Hier is hulle saam met Fanie van Zyl, rektor van Windhoek Gimnasium.
©