Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Elnatan se sportspanne vaar uitsteken
Posted on Mon, 08 Aug 2011
in Sport
Sportspanne van die Privaatskool Elnatan het daarin geslaag om in byna alle ouderdomsgroepe vir die kwarteindronde van die land se rugby-, netbal- en hokkieligas te kwalifiseer. Hier is die skool van Stampriet se onder 13, 14, 15 en 19A en B rugby spanne wat afgelope naweek in Windhoek sou deelneem, asook die onder 12, 15, 17 en 19 netbalspanne. Die hokkie meisies se uitklopwedstryde word op Walvisbaai gespeel.
- 242 reads


