Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Elnatan se o/12 netbalspan is kampioene
Posted on Mon, 08 Aug 2011
in Sport
Die Privaatskool Elnatan se o.12 netbalspan is tydens die nasionale kampioenskap as die land se kampioenspan in hul ouderdomsgroep bekroon. Agter van links is Katja Kuhnel, Mienke van Rooyen, Zanel Bindeman, Yolande Mostert, Angeline van der Westhuizen, Rensche Wahl en Sandri Steenkamp. Voor is Leandi Dreyer en Corré Michau.
- 219 reads


