Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Elnatan gesluit weens reën
PRIVAATSKOOL Elnatan by Stampriet het Sondagaand sowat 200 leerlinge vir ’n week huis toe gestuur nadat die Aoubrivier se vlak gevaarlik hoog gestyg het.
Die koshuiskinders is Sondagaand ontruim en het Maandagoggend om vieruur op Gobabis aangekom.
Laat Sondagmiddag het drie ouers die nuwe skoolhoof, mnr. Hugo Vermeulen, laat weet dat die Aoubrivier, wat die skool en dorp van mekaar skei, sterk afkom.
Na bewering het twee keer soveel reën as in die jaar 2000, toe ’n vorige vloed plaasgevind het, geval. Destyds het die massas water nie so groot gevaar ingehou nie, maar sedertdien is ’n juniorkoshuis en atletiekbaan gebou. Die water is reeds sowat 40m diep in die skoolterrein ingestoot en skade is reeds aan die atletiekbaan gedoen.
'n Damwal wat stroomop gebreek het, het glo die oorstroming veroorsaak.
|
©
1 year 16 weeks ago
|
© Mannfred Goldbeck
1 year 16 weeks ago
|
© Mannfred Goldbeck
1 year 16 weeks ago
|
|
© Mannfred Goldbeck
1 year 16 weeks ago
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
|
© Dolla Joubert
1 year 16 weeks ago
|
© A. Mulder
1 year 16 weeks ago
|
© A. Mulder
1 year 16 weeks ago
|
- 704 reads














