Eerste skooldag by Gimnasium

in School
Author: 
Gerine

Altesame 88 graad 1 leerlinge het vanjaar by Windhoek Gimnasium hul skoolloopbaan begin. Hulle het die verhoog vol gestaan en was baie opgewonde oor wat vir hulle voorlê.

click to enlarge
Die nuwe graad 1-leerlinge by Gimnasium.
©
click to enlarge
Baie ouers van graad 1- en graad 8-leerlinge by Windhoek Gimnasium het die saalopening bygewoon.
©
click to enlarge
Kelly-Ann Basson is een van die nuwe gesigte by Gimnasium. Haar ma, Imelda, het haar kom inskryf.
©