DHPS vaar goed by taalkompetsie

in School
Author: 
Gerine

Ses leerlinge van die Duitse Hoër Privaatskool se Engelse stroom het onlangs aan die Duitse taalkompetisie by die Goethesentrum deelgeneem. Vier van die ses het pryse gewen: Agnetha Brockerhoff, wat vanjaar by die skool ingeskryf het en ’n nuwe student van Duits as vreemde taal is, het ’n sertifikaat ontvang; Valenchia Jagger het ’n plesiervlug oor Windhoek gewen; en Petelina Frans en Ethan Pieters het ’n reis na Duitsland gewen. Van links is Victor Namwandi, Petelina Frans, Valenchia Jagger, Ethan Pieters, Agnetha Brockerhof en Sybile van Wyk.

click to enlarge
DHPS se leerlinge wat aan die Goethesentrum se taalkompetisie deelgeneem het.
©