Corporate Guarantee ondersteun tjokkerrugby

in Sport
Author: 
Gerine

Tydens die onlangse Biltongfees het die tjokkerrugbyspanne goed gevaar. Corporate Guarantee het die spanne se pryse geborg. Elke speler het ’n goue medalje, ’n T-hemp, geskenkpakkie en ’n studiepolis van N$250 ontvang. Hier is die onder 7 en onder 8 spanne saam met Ilse-Mari Stenzel van Corporate Guarantee.

click to enlarge
©
click to enlarge
©