Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Competisie Nou Gesluit
NOG net ‘n week! Dit is al wat oor is om in die nuwe skooljaar by jou maats te gaan spog dat jy ‘n wenner by Namlish.com was.
‘n Groot lekkerte wag! Daar is vyf CD’s van Tate Buti, vier CD’s van PDK en drie CD’s én ‘n t-hemp van EeS! En saam met elkeen van dié kry jy ‘n komplimentêre Namlish t-hemp.
Maar dit is nie al nie! Daar is nog vyf selfone – twee Samsung M620 selfone en drie Nokia 2690 selfone – ook op die spel... So moet jy maak om een van dié gesogte items te kry.
• Vir ‘n Tate Buti CD: SMS “namlish buti” na 51501.
• Vir ‘n PDK CD: SMS “namlish pdk” na 51501.
• Vir ‘n EeS CD: SMS “namlish ees” na 51501.
(‘n SMS kos N$2)
Om ‘n selfoon te wen, moet jy ‘n bietjie meer moeite aan die dag lê. En daar is drie maniere:
• Besoek m.namlish.com (sonder www) en maak “ching” om te wen. Dié webwerf is Namlish.com se sosiale mobiele webwerf DUST (Did U See That). Jy kan daar foto’s oplaai, sê waarmee jy besig is en kommentaar jou vriende se foto’s en statusse lewer. As jy baie “ching” het, is die selfoon dalk joune!
• Klik op die “winwinwin”-knoppie op die webwerf. Vul ‘n taamlike maklike vraelys in, behaal ‘n punt van 80% en jou naam kom in die hoed wanneer ons die wenner trek.
SMS “namlish game” na 53500 (N$3). Game Namibia is die verskaffers van die selfone.
• Speel saam om saam te wen! En doen dit nou.
Die lyne sluit op 17 Januarie en die wenners sal op 19 Januarie aangekondig word.
Pryse sal net toegeken word aan mense wat 18 jaar of jonger is.
- 450 reads


