Register now and become a part of the movement!
Featured
Search
Agt plekke by Wake up!
Posted on Fri, 13 May 2011
in School
Die Wake up! Dagsorgsentrum en kleuterskool in Otjomuise het agt geborgde plekke beskikbaar vir geregistreerde wees- en weerlose kinders tussen die ouderdomme van 2 tot 6 jaar wat in Otjomuise woon. Die Montessori onderwysmetode word by Wake up! gebruik om die kinders mee te onderrig. Die sentrum is in Akureyristraat in Otjomuise geleë.
- 542 reads


