DIE Primêre Skool Augeikhas, een van die land se oudste primêre skole, het onlangs sy prysuitdeling gehou wat deur die skool se beskermheer, die Speaker mnr. Theo-Ben Gurirab, bygewoon is.
“Uitmuntendheid binne en buite die skool behoort ’n daaglikse leefwyse te wees en ek beveel die toegewyde werk van die skoolhoof, mnr. Gotty Kavezepa, aan vir sy persoonlike betrokkenheid by die vooruitgang van die leerlinge van die Primêre Skool Augeikhas,” het mnr. Gurirab gesê. Read more »
Altesame 88 graad 1 leerlinge het vanjaar by Windhoek Gimnasium hul skoolloopbaan begin. Hulle het die verhoog vol gestaan en was baie opgewonde oor wat vir hulle voorlê.
HTS se leerlingraad vir 2012 is agter van links: Rudolf Cloete, Yolanda Robberts, Christof Cloete, Foekoe Geldenhuys, Cinnamon Pieters, Siegfried Geiseb, Chief Katamelo en Handré Bezuidenhout. Read more »
Tydens die onlangse prysuitdeling van die Hoërskool Cosmos is sport- en kultuurtoekennings asook die graad 12 akademiese toekennings aan leerlinge oorhandig. Read more »
Windhoek Hoërskool en Windhoek Gimnasium se o.16 krieketspanne het boaan die puntelys geëindig in die afgelope seisoen se ligawedstryde vir sentrale skole. Read more »
Back from left to right: Rohaan Mathews, Jason Corbett, Sasha Tietz, Devon Sprake, Jonnny Sibalatani
Kaarna Anyolo, Clarence Mapanga, Rejoice Katjitae, Tanya Bruckner Read more »
Leerlinge van die Hoërskool Dr. Lemmer het weer gewys dat hulle hul sout werd is.
Tydens die jaarlikse merietetoekenningsplegtigheid is leerlinge vir hul harde werk beloon. Read more »
Ses leerlinge van die Duitse Hoër Privaatskool se Engelse stroom het onlangs aan die Duitse taalkompetisie by die Goethesentrum deelgeneem. Read more »
DIE Primêre Skool Lineekela Naukushu by die Okauva nedersetting in die Ohangwenastreek het met N$140 000 gebaat by ’n geldinsamelingsgeleentheid wat onlangs by die skool gehou is. Read more »