February 2012

St. Georges met PMR beloon

Author: 
Gerine

St. George’s Privaatskool het verlede jaar ’n silwer PMR-toekenning ontvang gegrond op die skool se bydrae tot die ekonomiese ontwikkeling en groei van die land, bestuur en korporatiewe bestuur.

click to enlarge

JTL Beukes hou sportdag

Author: 
Gerine

Die Laerskool JTL Beukes op Rehoboth het verlede naweek (11 Februarie 2012) hul jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms op die dorp gehou.

click to enlarge
click to enlarge

Elnatan se skoolprogram reeds in volle swang

Author: 
Gerine
click to enlarge
click to enlarge
click to enlarge