HONDERDE boodskappe is op ‘n sosiale netwerkblad geplaas kort na die tragiese afsterwe van die 17-jarige Mauritz du Toit (foto) tydens ’n motorfietsongeluk Maandagmiddag.
Press release
10 March 2010
HTS hands out prizes to top academic achievers with the help of FNB Namibia
Windhoek:
Santam Namibia sponsored a gazebo to St George’s school. In the picture is Mr Riaan Louw, CEO of Santam Namibia handing over the gazebo to Ms Susan Schutte, PTFA and Council member of the school.
25 February 2010
MEDIA RELEASE
Namibia Coast Conservation and Management (NACOMA) Project
Essay competition calls on learners
to write on coastal biodiversity
and conservation
Our Grade 11 Biology students, with their Biology teacher Ms Hella Rust, went on a field outing to the lilies that grow on the farm Sandhof near Maltahohe on Thursday, 28 Jan.
’n NAMIBIËR het in die matriekeksamen van Suid-Afrika uitgeblink toe sy ses onderskeidings behaal het.
DIE begin van die 2010 skooljaar het vandag amptelik weggespring met duisende leerlinge wat vanoggend regoor die land vroeg moes opstaan om hul plek op die skoolbanke in te neem.
MET die grootste uittog van verkeer na die kus en ander vakansiebestemmings wat vandag begin, het die dodetal op die land se paaie gister verder gestyg tot 35.
NAMIBIË se meer as 56 000 graad 10-kandidate en die net meer as 7 800 graad 12’s met vakke op hoër vlak, sal waarskynlik op 23 of 24 Desember weet hoe hulle in vanjaar se eindeksamens gevaar het,
Dagbreek Skool het onlangs ’n perdeskou ten bate van sy leerders gehou sodat ouers, familielede en onderwysers die vordering kon sien van die leerders wat aan die program deelneem.